Career Direct Living by Design

Voorbeeldverslae

Die Career Direct ® Volledige Verslag is slegs een tree op die pad om te ontdek wat jy moet doen. Ons raai jou aan om jou resultate met vriende en familie te bespreek, maar ons raai ten sterkste aan dat ons spesiaal-opgeleide konsultante die Beroeps- en Opvoedkundige assesserings doen. As kundiges in die Volledige Voorligtingstelsel kan Career Direct-konsultante jou help om die inligting in die volledige verslag beter te verstaan deur fyner punte wat dikwels misgekyk word, uit te lig.

Career Direct ® Volledige Verslag

Ongeag of jy op hoërskool is of 'n student, of werkloos, of net 'n behoefte het aan 'n meer vervullende beroep, die Career Direct ® Volledige Verslag is ontwerp om jou met die inligting toe te rus wat jy nodig het om die loopbaanpad te volg wat by jou pas.

Besigtig 'n Voorbeeldverslag

Detailed Report thumbnail

Career Direct Interaktiewe Aksieplan

As jy die hulp van 'n konsultant inroep, wat sterk aanbeveel word, sal jy toegang hê tot 'n lewenslange hulpmiddel genaamd die Interaktiewe Aksieplan (IAP). Die sinteseproses sal nie net met loopbaanbesluite help nie, maar die opsommingsverslag wat deur die IAP gegenereer word kan ook baie nuttig wees wanneer jy vir werk aansoek doen.

Besigtig 'n Voorbeeldverslag

Interactive Action Plan thumbnail

Gereed om met Career Direct ® te begin?

©2025 Crown. All rights reserved. Career Direct® is a registered trademark of Crown.