Hoe on 'n konsultant te word

Aanlynopleiding:

Vind die opleidingsgeleentheid wat jy wil bywoon op die Opleidingsgeleenthede bladsy.

Klik register op die Opleidingsgeleenthede bladsy.

Wanneer jy op die Aanlynopleidingsbladsy is, klik op "Begin nou" om te registreer en te betaal.

Sodra jou registrasie en betaling afgehandel is sal die Career Direct Span in samewerking met jou en jou opleier jou eerste opleidingsessie skeduleer.

Regstreekse Opleiding:

Doen aansoek vir opleiding deur die aanlynaansoek op die Opleidingsgeleenthedebladsy te voltooi.

Maak seker dat al die nodige dokumentasie en inligting in die aansoek afgelaai, gelees en verstaan is. Maak seker dat jy die konsultantkontrak wat geteken moet word by voltooiing van die opleiding, deeglik verstaan.

Voltooi jou aanlyn Career Direct toets. Aanwysings van jou netwerkleier sal per e-pos gestuur word om jou deur hierdie proses te neem.

Woon die opleiding by en maak kennis met jou kollegas en netwerkleier.