Konsultantvereistes

Elke Career Direct ®konsultant moet:

  1. Moet 'n wedergebore Christen wees met 'n lewende verhouding met God
  2. Moet 'n opregte liefde vir mense hê en 'n passie om hulle in Christus te sien groei en ontwikkel
  3. Moet 'n sterk begeerte hê om ander in die bybelse perspektief oor werk te onderrig en dit te bevorder
  4. Moet lid wees van 'n plaaslike gemeente
  5. Moet die vermoë hê om vir uitgebreide sessies (120-150 minute) met individue, gesinne, organisasies en spanne te sit en werk
  6. Tersiêre opleiding
  7. 'n Goeie begrip van bybelse rentmeesterskap en moet as 'n getroue rentmeester leef
  8. Moet 'n natuurlike vermoë hê om met mense te werk, basiese administratiewe details te hanteer, die Career Dirct Volledige Verslag te lees en te vertolk, en basiese besigheidsvaardighede met betrekking tot verkope en bemarking
  9. Moet 'n regstreekse 3-dag konsultantopleidingskursus suksesvol voltooi
  10. Moet 'n persoonlike rekenaar/MAC hê wat met 'n koordlose netwerk kan verbind, met 'n goeie kleurdrukker